Vladimir Nabokov

Vladimir Nabokov
Monument van Nabokov in Montreux.
Monument van Nabokov in Montreux.
Geboortenaam Wladimir Wladimirowitsj Nabokof
Gebore 22 April [O.S. 10 April] 1899
Plek Sint Petersburg, Rusland
Oorlede 2 Julie 1977
Plek Montreux, Switserland
Beroep Romanskrywer, lepidopteroloog, professor
Beweging Modernisme, postmodernisme
Belangrike werke The Defense (1930)
The Real Life of Sebastian Knight (1941)
Lolita (1955)
Pale Fire (1962)
Speak, Memory (1936–1966)
Eggenote Véra Nabokov
Kinders Dmitri Nabokov

Vladimir Nabokov (Russies: Влади́мир Влади́мирович Набо́ков, Wladimir Wladimirowitsj Nabokof; 22 April [O.S. 10 April] 1899, Sint Petersburg, Rusland2 Julie 1977, Montreux, Switserland) was ’n Russies-Amerikaanse romanskrywer.[1] Sy eerste nege romans was in Russies. Hy het daarna internasionaal bekend geraak as die skrywer van Engelse prosa. Hy was ook ’n lepidopteroloog (kenner van motte en skoenlappers) en skaakkenner.

Nabokov se Lolita (1955) is sy bekendste werk. Dit toon die liefde vir ingewikkelde woordspeling en sintetiese detail wat kenmerkend van al sy romans is.

  1. "Vladimir Nabokov (American author)" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2015. Besoek op 8 Januarie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search